Terme en Voorwaarder

OORSIG REGISTRASIE EN EISE

Gebruikersverpligtinge:

Die 9-jaar waarborg is nietig indien die bande nie voldoende gehandhaaf is nie; ‘n aanpassing wat enige van die volgende kategorieë behels, sal nie vergoed word nie:

  1.  Skade aan bande wat veroorsaak word deur onbehoorlike gebruik, montering of berging.
  2. Bande wat verby die oorspronklike loopvlak gebruik word (bande waar die loopvlakaanwyser blootgestel is).
  3. Bande wat herstel, versool of herwin is.
  4. Skade van verkeerde wielsporing, wielwanbalans, foutiewe remme of skokbrekers, onbehoorlike inflasie, gebeure, impak, gebruik sonder lugdruk of opsetlike skade en / of misbruik.
  5. Skade veroorsaak deur padgevare.
  6. Enige ander skade wat veroorsaak word deur die koper – of gebruiker se handelinge of weglatings nie in ooreenstemming met die spesifikasies van die vervaardiger nie

Geldigheid:

Belangrik: Hierdie waarborg is slegs geldig vir 19 landbou straallaag bandgroottes wat in die VSA vervaardig word, mits daardie bande in Suid-Afrika, naburige lande (Namibië, Lesotho, Swaziland, Botswana en Zambië) of oorspronklik toegerus (“OE”) gekoop word.

Die 9-jaar waarborg is geldig vir die volgende landboubande: